Watch video here
- Visit money.sticitt.co.za and proceed to log in. Proceed to “Add child” and accept all the terms and conditions.
- If you have no card saved add a new card or proceed to “Next” if you have one saved.
- Enter your child’s name and “Proceed”. Your child account is now created successfully and you have access to all the Premium Parent features.
- Please note- We require a card to make sure you don’t accidentally lose access to the Premium services due to unpaid monthly fees. We’ll only charge the card if there isn’t enough funds in your account to pay the required fees.
- Besoek money.sticitt.co.za en gaan voort om aan te meld. Kies "Add Child" en aanvaar al die bepalings en voorwaardes.
- Indien u geen kaart gestoor het nie, voeg 'n nuwe kaart by of gaan voort na "Next" indien u een gestoor het.
- Voer u kind se naam in en gaan voort. U kinderrekening is nou suksesvol geskep en u het toegang tot al die Ouer-funksies.
- Let asseblief daarop - Ons benodig 'n kaart om seker te maak dat u nie per ongeluk toegang tot u kinderrekeninge verloor as gevolg van onbetaalde maandelikse fooie nie. Ons sal die kaart slegs debiteer as daar nie genoeg fondse in u rekening is om die vereiste fooie te betaal nie.

