Watch video here
- Visit money.sticitt.co.za and proceed to log in. Proceed to your child’s account, then “Manage”.
- Under “Settings” you are able to personalise your child’s account colour and avatar.
- You can also update their name, should you wish to.
- Remember to “Save” any changes you make.
- Besoek money.sticitt.co.za en gaan voort om aan te meld. Gaan na jou kind se rekening en kies dan "Manage".
- Onder "Instellings" kan jy jou kind se rekeningkleur en avatar personaliseer.
- Jy kan ook hul naam opdateer, indien jy wil.
- Onthou om enige veranderinge wat jy maak te "Save".
